iGrow is my dogtertjie se ‘home away from home’. iGrow het n ongelooflike impak op ons as gesin gemaak en ons soveel geleer van ouers wees. Hierdie is nie net n skool nie dit is n gemeenskap wat vir mekaar omgee en ondersteun. Elke aspek van my kind het geblom. Die personeel is wat hierdie skool so uniek maak. iGrow is baie na aan ons harte, ek kan dit met trots aanbeveel vir enige gesin.