Testimonial 6

iGrow is beslis ‘n baanbreker as dit kom by kindersorg, opvoeding en gesonde eetgewoontes!! Elke aktiwiteit word met so baie moeite en entoesiasme aangepak!! Liefdevolle personeel, veilige, pragtige en rustige atmosfeer! Defnitief die beste besluit wat ons geneem het om deel van die iGrow familie te raak!